SNP redenaars beïndruk beoordelaars

Voorsitter van die ATKV Suidkus tak Dr Mike Heaney wens Suid-Natal Primêr se senior ATKV redenaars wenners (van links) Ellri van Zyl (tweede plek), Liandie du Toit (eerste plek) en Zaskia Delport (derde plek) baie geluk vir hul uitmuntende prestasie.

Suid Natal Primêr se suksesvolle redenaarskompetisie is deur onderwyseresse Elmarie Pieterse en Madeleine Antrobus geloods.

Suidies het hul uiters goed van hul taak gekwyt en die skool wil Dr Mike Heaney, voorsitter van die ATKV Suidkus tak, asook Carol de Villiers en Ds Gerhard Strydom van harte bedank vir hul insette as beoordelaars.

ALSO READ : SNP eksperimenteer met tekstiele

Spo 3 leerlinge het Egipte se piramides met groot opwinding en entoesiasme aangepak.

Hulle het met hul kreatiewe handwerk gewys hoe ratte die wiele maak draai.

Die take wat gebou is, is van die hoogste gehalte en elke leerling kan uiters trots wees.

Die skool het verlede Saterdag ’n mini-krieket toernooi aangebied.

Dit was ’n groot sukses waar elke jong speler dit baie geniet het met uitstekende spangees. 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

  AUTHOR
South Coast Herald

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

South Coast Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

South Coast Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: