SNP eksperimenteer met tekstiele

Baie geluk aan Suid-Natal Primêr se ATKV redenaars wenners (agter, van links) Liandie du Toit (senior, derde plek); Zoé van Rooyen (junior, eerste plek); Ellri van Zyl (senior, tweede plek); Versuka Knoesen (junior, derde plek); Zaskia Delport (senior, eerste plek) en (voor) Jacques de Bruyn (junior, tweede plek).

Die kanker-aflos van Saterdagaand het vir die Suid-Natal Primêr groepe wat ingeskryf het geïnspireer om wéér deel te neem in 2019. Die skool se banier het uitgestaan en die bydrae sal ’n verskil maak.

ALSO READ : SNP verwelkom nuwe gesigte

Gr 7 leerlinge het ‘n praktiese demonstrasie waargeneem waar eksperimente met verskeie tekstielstowwe gedoen is.

Hitte reaksies is getoets en gevolgtrekkings is gemaak. Hierdie inligting sal help met hul keuses vir die bou van ’n skuiling – ’n modelletjie geskik by ’n vlugtelingskamp, wat deel is van ’n praktiese assesseringstaak.

Spanne het laasweek krieket gespeel teen Southcity. Die seuns het baie goed gespeel en drie van die vier wedstryde gewen.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

  AUTHOR
South Coast Herald

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

South Coast Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

South Coast Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: