Suidies is hard aan die werk

Baie geluk aan Suidies (van links) Saskia Dantuma (nie reisende reserwe), Leandrie du Toit (O13), Desereé du Plooy (O12) en Nikita Grobler (O12) wat vir Ugu spanne gekies is. Afwesig vir foto: Karin van Wyk (O13)

Suid-Natal Primêr se gr 3 leerlinge begin nou met die tema ‘insekte’ en geniet die inligting en kuns aktiwiteite rondom dit.

Die gr 3 spreekkoor wat gekies is om in die skool se konsert op te tree oefen al baie hard.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Suid-Natal Primêr ondersoek verdamping

Sonja Herholdt en ‘Tjokker’ het onlangs kom kuier. Die maats het ‘Tjokker’ se manewales en Sonja Herholdt se sang baie geniet en goeie lewenslesse geleer.

Gr 1 tot 3 Suidies het hulle fietsry-marathon verlede Donderdag baie geniet. Die narre, Disney karakters en ‘gloei in die donker’ karaktertjies was geensins afgesit deur die wind nie.

Die eerste en tweede hokkiespanne het die hokkie-toernooi teen Creston baie geniet.

Gr 4 se markdag was ’n groot sukses.

SNP gr 3 leerlinge (agter, van links) Storm Pienaar, Jayden Badenhorst, Nadia Swiegers, (voor) Anika du Toit en Chloe Barnard is trots op hulle werk.

Suidie dogters het aan die KZN Netbalproewe deelgeneem en die skool is baie trots op Desereé du Plooy (O12), Nikita Grobler (O12), Leandrie du Toit (O13), Karin van Wyk (O13) en Saskia Dantuma (nie reisende reserwe) wat vir Ugu spanne gekies is.

 

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on WhatsApp 082 421 6033

  AUTHOR
South Coast Herald

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Suid-Natal Primêr is hard aan die werk

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

South Coast Herald


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

South Coast Herald

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: