SNP leerlinge maak musiek

Gr 4 Suidies (van links) Reagan Reyneke, Jonathan Strauss, Marco van Deventer, Veruska Knoesen en Joy-Rose Zaayman (voor) spog met die impressiewe musiek instrumente wat hulle gemaak het.

SUID-NATAL Primêr se gr 4 leerlinge is meesters in instrument maak. Hulle het pragtige instrumente met verskeie toonhoogtes gemaak en met groot pret het hul hul eie orkes gevorm om heerlike musiek saam met onderwyseres Gretha Bredell te maak.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN : Hoërskool Suid-Natal spog met uitstekende uitslae

Die eerste ‘Locker Room’ funksie op die Suidkus vind plaas te San Lameer vanaand en beloof om ’n uitmuntende Netwerkgeleentheid te wees. Skakel gerus die skool vir meer inligting.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

  AUTHOR
South Coast Herald

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
SNP musikante slaan goud los