SNP monitors leer hoe om te lei

Gr 4 leerlinge (van links) Dominique Wiese, Elzani van Deventer, Emily du Preez en Celeste Koekemoer spog met die pragtige wilde diere kunswerke waarmee hulle besig is.

SUID-NATAL Primêr se gr 4 leerlinge het baie ywerig en vol geesdrif na ’n lekker lang vakansie teruggekom. Hulle kreatiwiteit is dadelik ingespan en hulle is hard besig om wilde diere in kuns te teken.

Party onderwysers het ’n netbalkliniek bygewoon en baie nuwe vaardighede aangeleer wat hulle gaan implementeer in die komende seisoen.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED INSNP pak die tweede kwartaal aan

Die monitor groep van kwartaal drie het opleiding gehad waar skoolhoof Callie Krog die kenmerke van ’n goeie leier bespreek het.

Die praatjie was baie insiggewend en leiers het baat gevind daarby. Probleemoplossing en ander uitdagings is gestel en die middag was afgesluit met pret-aktiwiteite.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

  AUTHOR
South Coast Herald

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Southcity soccer teams excel