SNP beplan pret gr R ope dag

Suid-Natal Primêre Skool se gr R maatjies (agter van links) Nicolene Robbertse, Mioné Bergh, Karlo Jacobs, Kay-Lee Delport, Jayden Derksen, Karli de Beer, Divan Dixon (voor) Anke de Matos en Amoré Strauss sien daarna uit om nuwe gr R maatjies te verwelkom op die skool se ope dag.

SUID-NATAL Primêre Skool nooi alle 2018 gr R ouers uit na die ope dage op 21 Junie om 9 vir 9.30vm. Kom spandeer ’n uur saam en kry die geleentheid om almal te ontmoet en te sien wat die skool vir u kind kan bied.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED INSuid-Natal Primêr verwelkom skoolhoof Callie Krog

Word deel van die Suidie-familie waar kwaliteit onderrig en gelukkige kinders ‘n prioriteit is. Seniors werk baie hard en presteer ook goed op sport en kultuurgebied.

Suidies het onlangs opedag te Hoërskool Suid-Natal bygewoon en ’n paar leerlinge was aangenaam verras as gevolg van die beurse wat hulle ontvang het.

Die skool is tans besig met Mini-PAT in tegnologie en interessante modelle is ontwerp en word hierdie week gebou.

Intussen is die eksamen in volle swang en akademie geniet nou voorkeur.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

looklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
SNP leiers geniet opleiding

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

South Coast Herald


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other