Suid-Natal Primêr verwelkom skoolhoof Callie Krog

Suid-Natal Primêre Skool verwelkom Callie Krog (links) wie aangestel is as nuwe skoolhoof. Baie geluk en welkom by die Suidie familie. Baie geluk ook aan Donovan Mulder, aangestel as adjunkhoof, en Lorraine Mulder, aangestel as HOD, Junior Primêre fase.

SUID-NATAL Primêre Skool se gr 3 leerlinge het verlede week Moedersdag kaartjies gemaak om dankie te sê aan al die moeders wat so mooi vir almal sorg.

Die skool verwelkom Callie Krog wie aangestel is as skoolhoof en afkomstig is van Montana Hoërskool in Pretoria.

YOU MIGHT ALSO BE INTERESTED IN: Slegte weer kan SNP glad nie keer nie

Hy is ’n ervare wetenskap onderwyser en ’n gesoute sportafrigter.

Suidies sien uit daarna om saam met hom te werk en wens hom aangename gelukkige jare by die skool. Ouers sal op ’n latere stadium ’n geleentheid kry om Mnr Krog persoonlik te ontmoet.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

  AUTHOR
South Coast Herald

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Suid-Natal Primêr boekwurms berei voor

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

South Coast Herald


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other