Slegte weer kan SNP glad nie keer nie

Slim en kleurvol: Gr 7 Suidies wys hul pragtige maskers wat gemaak is deur koerantpapier te herwin. Kreatiewe idees en goeie verfwerk het die maskers mooi afgerond.

SUID-NATAL Primêre Skool se gr 6 leerlinge het verlede week ’n praktiese eksperiment in klas gedoen, waar hulle verskillende partikels bestudeer het en ondersoek gedoen oor hoe hierdie partikels saamgesit kan word.

Almal het dit vreeslik geniet en baie uit die eksperiment geleer. Gr 7 leerlinge het pragtige, kreatiewe maskers gemaak deur koerantpapier te herwin.

Slegte weer kon Suidies verlede naweek nie keer nie en die fees was geniet met ondersteuning vanuit alle oorde.

Nuwe aktiwiteite was aangebied en stalletjies het op stoepe gefunksioneer.

Sangers ‘Snotkop’ en Bok van Blerk was ’n reuse sukses en die skool bedank elkeen wat ’n bydrae gelewer het.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Anton verras SNP ligdraers