SNP berei voor vir die fees

Welgedaan: Suidies (agter, van links) Winé Koekemoer (O13), Ben Swartz (O13), Marnu Koekemoer (O11) (voor) Leandie du Toit (O12), Desireé du Plooy (O11) en Sean Ryan (O12) was die ouderdoms-wenners by die senior-interhuis gala.

SUID-NATAL Primêr se gr R leerlinge was baie opgewonde om verlede Vrydag met ’n lekker roomys af te koel.

Hulle het dit baie geniet. Gr 1 klasse het al ’n besige paar weke agter die blad en het met ’n lekker dag van glip en gly begin.

Leerlinge het geleer van gesonde kos en daarna die smaaklikste vrugteslaai gemaak waaraan hulle lekker gesmul het.

Suidies André Steyn, Leandie du Toit en Marnu Koekemoer het verlede Sondag aan die KZN Proewe by King’s Park deelgeneem en die Ugu Laërskole swemspan behaal.

Almal sien baie uit na die komende Hibiskus Fees. Kaartjies vir Snotkop en Bok van Blerk se vertonings is beskikbaar by die skoolkantoor.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

Autodealer.co.za
Top
Recommended Story x
SNP beplan pret gr R ope dag

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

South Coast Herald


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other