HSN spanne begin die jaar goed

Hoërskool Suid-Natal krieket spelers (agter, van links) Kyle Smith, Kyle Janse van Vuuren, Hentie Smith, (middel) Tiaan Swart, CJ Ludick, Leenan le Roux, Richardo Engelbrecht, (voor) Rudi Steyn, JD Steyn en Tiaan Henderson het die jaar se krieket seisoen met goeie welslae begin.

DIE Hoërskool Suid-Natal junior en senior krieketspanne het die seisoen begin met goeie welslae.

Die eerste krieketspan het met 20 lopies teen Creston College gewen.

’n Speler wat uitgestaan het met die kolf en bal was Kyle Janse van Vuuren, wie 36 lopies aangeteken en drie paaltjies gevat het. Rudi Steyn het 42 lopies aangeteken en CJ Ludick het 20 lopies aangeteken – net om seker te maak die telbord staan nie stil nie.

Die juniorkrieketspan het met 20 lopies teen Creston gewen en teen Kokstad het Suidies almal uitgeboul vir 73 lopies. In die dertiende beurt het Suidies die teiken van 74 lopies behaal.

‘Wiggly Worms’ skop die jaar met groot ophef af! Gr 8 leerlinge begin hulle hoërskoolloopbaan met ’n lekker boeresport, sokkie, skoolverkenningstog en ’n oorslaap.

HAVE YOUR SAY

Like our Facebook page, follow us on Twitter and Instagram

For news straight to your phone, add us on BBM 58F3D7A7 or WhatsApp 082 421 6033

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

looklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Recommended Story
HSN verwelkom nuwe onnies

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

South Coast Herald


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other